Gerugte van Reën André Brink

ISBN:

Published:

Hardcover

310 pages


Description

Gerugte van Reën  by  André Brink

Gerugte van Reën by André Brink
| Hardcover | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, RTF | 310 pages | ISBN: | 6.23 Mb

Die leser kry te doen met twee rolmodelle - Martin Mynhardt en Bernard Franken - tydens die Apartheidsjare wat in kontras met mekaar optree om die bestel te onderskryf of veroordeel.Mynhardt is die progressiewe Nasionalis: selfsugtig, hebsugtig enMoreDie leser kry te doen met twee rolmodelle - Martin Mynhardt en Bernard Franken - tydens die Apartheidsjare wat in kontras met mekaar optree om die bestel te onderskryf of veroordeel.Mynhardt is die progressiewe Nasionalis: selfsugtig, hebsugtig en korrup.Franken is die oënskynlike vlekkelose wat teen Apartheid betoog en dien as n kritiese stem teen die die regeringsmentaliteit en skroom nie om homself op te offer in die stryd nie.Die roman word deur n sterk storielyn ondersteun wat weereens feite as fiksie aanbied maar daarin slaag om die geskiedenis verder te herskryf.ISBN no: 0798102624Lees ook die Engelse resensie op Goodreads.com



Enter the sum





Related Archive Books

  1. 21.09.2012Cartas
  2. 28.08.2012two of every 100


Related Books


Comments

Comments for "Gerugte van Reën":


magicznyfilm.pl

©2009-2015 | DMCA | Contact us